Sample Essays & Free Papers For You

A reliable academic resource for high school and college students.
Essay database with free papers will provide you with original and creative ideas.

Die klank van stilte

Date Submitted: 09/06/2004 06:39:14
Length: 1 pages (371 words)
Views: 35920

Dit is verbasend hoe jy direk na my hart kan gesels. Sonder om net een woord te sê, kan jy alles verander, en die hele wêreld kan vir my beter lyk. Die hemel is blouer, die lug is fris, en alles voel wonderlik. Ek probeer, en probeer, maar ek kan nooit verduidelik wat ek kan hoor en voel as jy niks sê nie. Ek kan die glimlag op jou gesig sien, en dit sê …

Is this essay helpful? Join now to read this particular paper and access over 480,000 just like it!

…meer was. Iets dat gaan ons lewe dramaties verander. Ek sit hier nou en wonder. Hoe sou my lewe wees as ek jou nie ontmoet het nie? Dit is iets wat ek kan nie jou verbeel nie. Ek dink oor die kere toe jy my gebel het en jy het niks om te sê nie. Dit is onmerkbaar hoe alles in stilte gesê kan word, en ek weet dat ek nooit jou sal vergeet nie.

Need a unique paper?