
Essay database with free papers will provide you with original and creative ideas.
Die Geslaagdheid van Vertaalde Reklame
Omdat Engels die huidendaagse internasionale taal is, word Engelse advertensies al vanaf die begin van die Suid-Afrikaanse pers-, radio- en televisie-media oorvertaal in Afrikaans, sonder dat die advertensie se inhoud (behalwe nou die taal) verander word. Vandag nog is die TV, radio, koerante en tydskrifte propvol advertensies wat dieselfde lyk en dieselfde boodskap dra, maar wat in beide Afrikaans én Engels voorkom. Die doel van hierdie opstel sal wees om die kwaliteit
foute te maak en onnodige vertaalfoute te laat deurkom. Oor die algemeen dus, is vertaalde reklame in die Suid-Afrikaanse tydskrifmedia van goeie gehalte, met 'n duidelike boodskap, en kan dus as geslaagd bestempel word. BIBLIOGRAFIE Bosman, D.B., Van der Merwe, I.W., Hiemstra, L.W. (2003). Tweetalige Woordeboek. Paarl: Pharos. Taalkomissie van die Suid-Afrikaanse Akedemie vir Wetenskap en Kuns. (2002). Afrikaanse Woordelys en Spelreëls. Kaapstad: Pharos. Huisgenoot. 20 Mei 2004, nommer 362. You. 20 Mei 2004, nommer 866.
