
Essay database with free papers will provide you with original and creative ideas.
Die Sanvolk - Eie Aan Afrika
Die San, wat ook bekendstaan as Boesmans, het eens oor die hele subkontinent van Suider-Afrika geswerf. Hulle het die deel van die wereld lank voor die koms van swart stamme of wit setlaars bewoon. Die San dateer van die Steentydperk en oor eeue heen is hul teenwoordigheid in Suider-Afrika gedokumenteer deur hul rotstekeninge. Hulle is vreedsame mense en jagters en vir duisende jare het hulle diere soos byvoorbeeld wildsbokke gejag en vrugte, neute en wortels
reservaat wil verlaat vir 'n lewe van drank en leeglêery nie, word gedreig en gemartel. Die San is 'n wesenlike deel van Afrika se kultuur en geskiedenis. Hulle is 'n eenvoudige groep mense wat soos die meeste inheemse rasse in Suider-Afrika, en regoor die wêreld, net rus en vrede soek. Die minste wat ons kan doen is om hulle 'n veilige hawe in hedendaagse Afrika te gun.
