
Essay database with free papers will provide you with original and creative ideas.
My Pampoen - die storie van 'n man sy vrou en sy pampoen
My Pampoen Ek was baie opgewonde om in die pampoen toeneem stryd plaas te vind, alhoewel ek nooit as baie as 'n plantjie gegroei het nie voor hierdie kompetisie nie. I wou al my ingenierswese kennis in hierdie kompetisie toepas. Dinge het baie lekker begin, en agter verskeie weke van my vier pampoene in my kantoor oppas, ek het besluit dat dit sal die beste ding wees om die pampoene na my huis toe te
dat "die pampoen het sy stam oorgawe...niks verduideliking nie". My ontwerp was dood! In die volgende dae , het ek die geheim ontbloot... in her verydeling met die smerige pampoene al oor die grasperk, het sy oor hulle gesny met die snymasjien, sy het die hoop van lewe weg van hulle gevat. My pampoen is afgesny in sy kinsheid, net 75 gramme, en nou rustende in my 'beter half' se Halloween vertoning. Mieskien weer volgende jaar...
